To make a booking during school holidays or Easter weekend, please contact Hennie before booking.
2020 School Holiday Terms
March/April holiday: 20 March – 30 March
June holiday: 12 June – 6 July
October holiday: 18 Sep – 28 Sep
December holiday: 4 Dec – 11 Jan ’21
Easter 2017: 10 – 13 April 2020
PUBLIC HOLIDAYS SOUTH AFRICA 2020
- 1 January – New Years Day
- 21 March – Human Rights Day
- 10 April – Good Friday
- 13 April – Family Day
- 27 April – Freedom Day
- 1 May – Workers Day
- 16 June – Youth Day
- 9 August – National Women’s Day
- 24 September – Heritage Day
- 16 December – Day of Reconciliation
- 17 December – Public Holiday
- 25 December – Christmas Day
- 26 December – Day Of Goodwill
NOTA: Indeling: Die indeling van blokke werk as volg:
- Die lengte van die betrokke Desember skoolvakansie word in drie gelyke dele opgedeel om vir elke familie geleentheid te gee om ‘n tyd op Vleesbaai deur te bring.
- Dit word aan die begin van elke jaar gedoen sodra die skoolkalender bekend is (Bettie sal dit doen tot verdere kennisgewing).
NOTA: Keuses:
- Keuses roteer elke jaar sodat elke familie ten minste elke derde jaar die eerste keuse kan maak tov hul tyd op Vleesbaai volgens hulle behoeftes.
- Hierdie indeling volg ‘n eenvoudige en herhalende patroon en word vooruit uiteengesit.
- ‘n Familie wat die betrokke jaar die eerste keuse het, besluit watter een van die drie blokke hulle wil neem wat hulle pas en maak hul keuse (dui dit aan). Dit moet verkieslik voor die einde van Februarie geskied sodat die ander families hul lantermyn beplanning kan doen.
- Die familie wat die tweede keuse het maak hul keuse uit die oorblywende twee keuses. Dit moet verkieslik voor die einde van Maart geskied sodat familie 3 ook hul langtermyn beplanning kan doen.
- Die familie wat derde keuse het neem die oorblywende blok/tyd. Hulle moet dit verkieslik voor einde April bevestig sodat beplanning van Desember gedoen kan word.
- Dit laat die moontlikheid dat elke familie tog hul voorkeurkeuse kan kry, al is hulle tweede of selfs derde op die lys (hoewel by uitsondering).
- Keuses kan nie “uitgeruil” word nie want dit sal die ritme verander en kan lei tot moontlike verwarring. Families kan wel met mekaar onderhandel om dalk hul betrokke tye vir die betrokke jaar om te ruil as dit albei sal pas.
- Indien ‘n familie, moontlik no 3 volgens keuse, nie sy opsie kan uitvoer nie, moet dit deurgegee word sodat sy opsie beskikbaar is vir buite verhuring.
- Die familie wat die derde of laaste keuse het, het die opsie om die daaropvolgende Paasnaweek eerste te bespreek.
[mphb-divi-availability-search _builder_version=”4.6.5″ _module_preset=”default” hover_enabled=”0″ sticky_enabled=”0″ custom_padding=”0px|0px|0px|0px|false|false”][/mphb-divi-availability-search]